Categorie archief: Petra Muller

Ver vriend (Petra Muller)

Hierdie delikate brief van jou is iets wat ek sal lees in die vliet van stap tussen werk of straat, of voor bo in die bus waar mense vensterblink deur takke en verdiepings ry; want jy het jou te ver … Lees verder

Geplaatst in Petra Muller | Tags: , , , | 2 reacties